Geur van vervulling

Geur van vervulling Vir n sedige man soos Herman Dreyer sien Vivien van Zyl tog regtig nie kans nie Hy is net n bietjie te goed om waar te wees Aantreklik bedaard met insig en empatie wat sy nie kan droom om ooit te h

  • Title: Geur van vervulling
  • Author: Alta Cloete
  • ISBN: 9780799352139
  • Page: 136
  • Format: Paperback
  • Vir n sedige man soos Herman Dreyer sien Vivien van Zyl tog regtig nie kans nie Hy is net n bietjie te goed om waar te wees Aantreklik, bedaard, met insig en empatie wat sy nie kan droom om ooit te h nie As sielkundige is is dit seker sy taak om geduldig na sy kli nte se ellendes te luister, maar vir haar as lewensafrigter life coach werk dit nie so nie Haar kli nVir n sedige man soos Herman Dreyer sien Vivien van Zyl tog regtig nie kans nie Hy is net n bietjie te goed om waar te wees Aantreklik, bedaard, met insig en empatie wat sy nie kan droom om ooit te h nie As sielkundige is is dit seker sy taak om geduldig na sy kli nte se ellendes te luister, maar vir haar as lewensafrigter life coach werk dit nie so nie Haar kli nte besoek haar om veranderinge in hul lewens teweeg te bring Maar hoekom is hulle so futloos, so sonder deursettingsvermo As sy vir haarself n nuwe lewe en loopbaan kon opbou na haar egskeiding, hoekom kan hulle nie ook hul drome deurvoer nie Maar nee, hulle gee liewer moed op en sy verloor nog n kli nt.In n mooi huis aan die Weskus kruis haar pad onverwags weer di van Herman Dreyer En die man is toe glad nie so vervelig soos hy lyk nie Inteendeel, daar is vuur in hom wat sy nie vermoed het nie En daarby kan hy kook, salige kosse waarvan die geure haar laat droom oor n lewe van vervulling en balans.Maar eers moet sy die spoke van die verlede begrawe Dit kan haar die respek kos van van die mense wat sy die heel liefste het En veral die liefde van haar sensitiewe oudste seun.Toe kry die man langs die pad haar aan die arm beet En niks is daarna meer dieselfde nie.

    One thought on “Geur van vervulling”

    1. nouja, so lees ek mos glad nie liefdesverhale nie en hou ek ook glad nie daarvan nie - en dis uit en uit maar net smaak. maar wat - 'n mens moet mos maar elke nou en dan uit die rus uit breek en iets anders probeer - en ek was verbaas dat hierdie storie darem nie heeltemal is soos die liefdesverhale wat ek op skool gelees het nie. dis darem meer relevant en die hoofkarakters effe ouer en wyser (of nie). ;) bly ek het hierdie boek gelees - was lekker ontspannend gewees. welgedaan alta !!

    2. Ek het die boeke so ietwat agterste voor gelees. :) Geur van vervulling is die derde boek in die trilogie wat begin het met Geur van genade. Vivien het na haar egskeiding vir haar 'n nuwe lewe en 'n loopbaan as lewensafrigter opgebou. Toe sy hoor haar eks en sy nuwe vrou gaan 'n baba hê, ervaar sy 'n intense gevoel van verlies. Sy vlug vir 'n naweek na haar ouers se strandhuis aan die Weskus, maar maak toe kennis met 'n onverwagse gas - Herman Dreyer, die sedige sielkundige met die sedelose dog [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *