Seisoen van genade

Seisoen van genade Die Seisoen boeke daar sal DV uiteindelik vier wees gaan oor die jonger newekarakters in die Geur reeks Die Geur boeke se hoofkarakters is almal plussers Chris is Mariaan Geur van vergifnis se broe

  • Title: Seisoen van genade
  • Author: Alta Cloete
  • ISBN: 7807993553
  • Page: 315
  • Format: Paperback
  • Die Seisoen boeke daar sal DV uiteindelik vier wees gaan oor die jonger newekarakters in die Geur reeks Die Geur boeke se hoofkarakters is almal 40 plussers Chris is Mariaan Geur van vergifnis se broer, wat lank in die buiteland geswerf het en terugkeer na SA, net betydsom vir Karla te ontmoet Sy keer op haar beurt terug uit Australi , waarheen haar familie vroe Die Seisoen boeke daar sal DV uiteindelik vier wees gaan oor die jonger newekarakters in die Geur reeks Die Geur boeke se hoofkarakters is almal 40 plussers Chris is Mariaan Geur van vergifnis se broer, wat lank in die buiteland geswerf het en terugkeer na SA, net betyds om vir Karla te ontmoet Sy keer op haar beurt terug uit Australi , waarheen haar familie vroe r na n plaasmoord uitgewyk het Chris het sy spraakprobleem leer hanteer, maar Karla worstel nog met die dinge wat in haar familie doodgeswyg word Die storie raak aan hakkel as n probleem wat n mens se selfbeeld lelik kan aantas, aan die kwessie van jou swakplekke oopgooi voor andere ipv ten alle koste verswyg en wegsteek , aan die misdaadsituasie in SA, die Vigs probleem, asook aan die misverstande sowel as goodwill tussen rasse in SA Die storie is egter nie geskryf met die doel om enige van hierdie temas uit te lig of te propageer nie, maar het bloot begin as die verhaal van twee moderne jongmense binne die SA konteks.Karla leer om die lewe n bietjie ligter op te neem Chris se humorsin is deel van die maniere wat hy gevind het om sy spraakprobleem te hanteer , om mense se goeie bedoelings makliker te aanvaar, om haar ouers en haar eks te konfronteer oor dinge wat in die verlede verswyg is, en om realisties maar steeds positief te wees oor die magdom probleme waarmee sy as maatskaplike werker in SA te doen kry.Chris leer dat hy nie van ander Karla kan verwag om hul duiwels te konfronteer, terwyl hyself ook agter die deur staan nie M.a.w to practice what you preach.Hoewel dit nie die aanvanklike gedagte was nie, het die verhaal ontwikkel om heelwat gebruik te maak van die vaardighede wat my seun as hakkelaar nou n herstellende hakkelaar by die McGuire Programme aangeleer het mcguireprogramme Die kern daarvan pas in by die sentrale tema van my boeke, nl die proses om van n slagoffer te verander na iemand wat self verantwoordelikheid vir sy haar lewe, probleme en herstel neem.

    One thought on “Seisoen van genade”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *