Geur van vergifnis

Geur van vergifnis Marius Jansen was n harde man met min genade vir n swakkeling Maar n swakkeling is Mariaan Steyn allermins Daarom kon sy hom toe reeds liefh al was hy vir haar verbode Maar sy keuses het hom ingehaa

  • Title: Geur van vergifnis
  • Author: Alta Cloete
  • ISBN: 9780799348682
  • Page: 356
  • Format: Paperback
  • Marius Jansen was n harde man met min genade vir n swakkeling Maar n swakkeling is Mariaan Steyn allermins Daarom kon sy hom toe reeds liefh , al was hy vir haar verbode Maar sy keuses het hom ingehaal, en nou is hy die een wat hulp nodig het Mariaan het hom liefgekry toe hy op die kruin van die berg was Toe hy op mense kon trap En toe hy vir haar verbode was NouMarius Jansen was n harde man met min genade vir n swakkeling Maar n swakkeling is Mariaan Steyn allermins Daarom kon sy hom toe reeds liefh , al was hy vir haar verbode Maar sy keuses het hom ingehaal, en nou is hy die een wat hulp nodig het Mariaan het hom liefgekry toe hy op die kruin van die berg was Toe hy op mense kon trap En toe hy vir haar verbode was Nou het die wiel gedraai en hy is die hulpelose een En vry Maar is sy sterk genoeg om hom weer op sy voete te kry Mariaan Steyn was nog altyd n sterk vrou Daarom kon sy Marius Jansen bly liefh , al was hy nie vry nie, al het hy haar nie raakgesien nie Maar nou is hy die een wat swak is, wat hulp nodig het Is haar krag genoeg vir hulle albei

    One thought on “Geur van vergifnis”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *