Geur van genade

Geur van genade Lana van Eeden se blindelingse liefde en verkeerde keuses het haar eindelik ingehaal Toe sy nie meer weet watter kant toe nie vat sy die pad na haar ousus se huis in die mees godverlate deel van die

  • Title: Geur van genade
  • Author: Alta Cloete
  • ISBN: 9780799345827
  • Page: 341
  • Format: Paperback
  • Lana van Eeden se blindelingse liefde en verkeerde keuses het haar eindelik ingehaal Toe sy nie meer weet watter kant toe nie, vat sy die pad na haar ousus se huis in die mees godverlate deel van die wye Karoo Daar vind sy toe nie haar suster en swaer nie, maar wel hulle buurman, n man wat al sy eie sarsie foute gemaak het en geleer het om daarmee saam te leef By WilheLana van Eeden se blindelingse liefde en verkeerde keuses het haar eindelik ingehaal Toe sy nie meer weet watter kant toe nie, vat sy die pad na haar ousus se huis in die mees godverlate deel van die wye Karoo Daar vind sy toe nie haar suster en swaer nie, maar wel hulle buurman, n man wat al sy eie sarsie foute gemaak het en geleer het om daarmee saam te leef By Wilhelm vind sy rus en in die stil klowe van sy plaas vind sy ook weer vir God.Maar, graag soos sy wou, kan sy nie vir altyd van die werklikheid ontvlug nie Sy moet teruggaan en haar foute in die gesig kyk En ook insien dat alles nie net haar fout was nie Want Marius F Jansen is nie net n gerekende skrywer van hoge letterkunde nie, maar ook n veroweraar van vroue en vertrapper van hul siel Geur van genade is die verhaal van n vrou wat verantwoordelikheid vir haar foute neem, haar onnodige skuldgevoelens leer afskud en haar lewe stukkie vir stukkie weer aanmekaar sit Met die hulp van die Here en n goeie, mooi man

    One thought on “Geur van genade”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *